top of page
Logo edit1.jpg

Leerderondersteuning 

Heronderrig is hulpverlening aan leerders wat dit moeilik vind om spesifieke onderrigaspekte te bemeester in die klaskamer. Dit word gedoen deur middel van kort videos wat die konsepte verduidelik . Kliek hier om toegang tot die videos te kry. 

Remediërende ondderrig fokus op die vaardighede wat nodig is vir leer. Ons sit daardie ontbrekende boustene op 'n speelse wyse terug ! Stuur 'n e-pos en maak 'n afspraak om moontlik deel te word van die program.

Holistiese intervensies omsluit die emosionele, sosiale, intellektuele, geestelike en fisiese komponente van leerderondersteuning. Trauma en krisis berading sal gedoen word wanneer nodig.  Leiding en ondersteuning kan aan ouers gebied word wat onseker voel oor die pad voorentoe. Kliek hier om die Gallie-SOS span te ontmoet

 

Hou hier dop ...

​

Gratis hulpmiddels en aanlyn

 

programme !

Alphabet
Heart

012 548 1240

©2020 by Laerskool Magalieskruin. Proudly created with Wix.com

bottom of page