Tabita-What we do in life, echoes into eternity.
Meer oor Tabita ...
Vir enige ondersteuning of bystand .
Kliek hier !
Raak nou betrokke !
Kos skenkings
Maandae - Donderdae
09:00 - 15:00
Finansiële Bydrae
Tabita bankdetails
Bank: FNB
Rek nr: 62568803326
Begunstigde: Tabita
Verwysing: Donasie/ spesifieke saak
Epos bewys van betaling: hope@tabita.org.za
Besoek ons blad



Ons is opgewonde wanneer nuwe mense graag by Tabita wil betrokke raak!
Tabita is n gemeenskap van omgee , ons fokus is daarop om kinders te ondersteun. Tabita kan emosioneel , pastoraal en finansieël ondersteun en verligting bied.
Tabita glo dat geen kind met 'n honger maag kan presteer nie , en daarom werk ons hard om dit te bestry met ons voedingskemas by die betrokke skole. Hierdie sluit kospakkies in wat vir die gesinne geskenk word , asook 'n daaglikse kospakkie by die skool vir hierdie leerders.
Ons wil graag u as ouers, borge, kerke en besighede motiveer om hande te vat met Tabita Omgee sodat ons saam 'n impak kan maak in ons gemeenskappe.